Most Recent News, Information, Events and Audio Episodes.
Disa 95.9FM - 1st Birthday
Disa 95.9FM celebrates it's first birthday. Disa fm is vandag 1 jaar oud. Dit is net die Here se Genade. Ek voel klein vandag as ek dink aan al die Groot dinge wat die Here kom doen het - Dr. Gerhard Kotze